[branches]
Vars nuus
Takke sal hulle VARS nuus as onderafdeling van hierdie blad opsit soos die opkom.
Tak Bestuursinligting
Tak Kontak Besonderhede
Program
Druk die aangehegte kalender uit indien nodig
Nuusbriewe en Foto Gallery / Newsletters and Photo Gallery.
Laai jou nuusbriewe, omsend skrywes en fotos sodat almal dit met jou kan deel
Kwalifikasies en Kursusse / Qualifications ans Courses
Bosveld Jagters bied jou ‘n wye verskeindenheid van kursusse, om jou kennis te verbeter, en jag of skiet dissiplines om jou vaardigheid te verfyn.
CHASA Sport en NRA Aksie Pistool Skiet Dissiplines / CHASA Sport and Action Pistol Disciplines
Veskeie SAPD gerakrediteerde dissiplines word op verskeie geleenthede tussen die takke geskiet.
Ererol en Erkennings / Honor Roll and Acknowledgments
Die verskeie takke se individuele lede word hier gelys per tak onder die afdeling TAKKE of gesamentlik onder die Uitvoerende Bestuurs ererol
Interne Tak Toekennings / Internal Branch Awards
Hierdie lede word intern in hul takke vereer vir buiten gewone diens
Trofeejag Kompetisie / Trophy Hunt Competition
Aan die einde van Augustus elke jaar, is dit tyd om te kom spog met al die groot trofees wat jy deur die jaar ingepalm het. Die Uitvoerende Trofeemetingskompetisie is ‘n geleentheid wat reeds sedert die ontstaan van BJV in 1969 elke jaar plaasvind en het reeds ‘n tradisie geword wat min trofeejagters misloop. Daar is, benewens die eerste plekke wat vir elke spesie behaal word, ook ‘n Grootkampioen en Binnelandse Kampioen wat jaarliks gekies word.
Administrasie / Administration
Administrasie van takke en uitvoerend word hier bestuur.