Beleide en Prosedures vir Lede

Bosveld Jagters en sy lede word bestuur deur beleide en prosedures wat duidelike riglyne verskaf waarin gehandel moet word ten einde die vereniging en lede te beskerm.

Hierdie dokumente is lewendige dokumente wat voortdurend by die behoeftes van die vereniging, asook sy lede, aan te pas om ‘n gesonde omgewing te verseker en volhoubaar dit behoeftes van almal aan te spreek.

Wysigings kan slegs op ‘n Amptelike Uitvoerende Bestuursvergadering of Uitvoerende Algemene Jaarvergadering aanvaar word. Die dokument wat hier verskyn say die nuutste weergawe verteenwoordig.

Geliewe u-self deeglik te vergewis van die inhoud van elkeen van die dokumente hier gelys.

Enige kommentaar kan gestuur word aan Die Uitvoerende Sekretaris, Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging na Sekretaris-Uitvoerend@Bosveldjagters.co.za.