Lid Tipes

Lid Tipes
Die pasmaak fasiliteit vir jou skiet behoeftes

Bestudeer die lidmaatskap tipes en hul opsies en besluit wat vir jou die beste pas. KLIEK opsie van keuse om aan te sluit

BESKRYWING

ONDER 18 jr

LID

PREMIUM LID

PARE

AFFILIAAT

Lidmaatskap jaargelde (kliek op jou keuse hier langsaan om aan te sluit)

Gratis

R400

R840

R1,100

R250

Her-aansluitingsfooi vir bedankde lede wat weer aansluit

X

R450

R450

R450

R450

Toegewyde Jagter erkenning van vorige opleiding

X

R150

R150

R150 per lid

R150

Toegewyde Sportskut erkenning van vorige opleiding

X

R150

R150

R150 per lid

R150

BJV Toegewyde Jagters eksamenfooi

R350

R400

R350

R350 per lid

R350

CHASA Bekwaamheid eksamenfooi

R250

X

R250

R250 per lid

R250

CHASA Toegewyde Sportskut eksamen (ingesluit jaarfooi van jaar waarin status bekom is)

R350

R400

R350

R350 per lid

R350

CHASA Toegewyde Sportskut aansoek (Lid beskik reeds oor CHASA Bekwaamheid sertifikaat)

R200

X

R200

R200 per lid

R200

CHASA Sportskiet Ranglys registrasie (Het nie NIE TSS STATUS nie)

R140

X

R140

R140

X

Amptelike vuurwapenendossement

R0

1x Gratis, daarna R120 per kaliber

R0

R0

1x Gratis, daarna R120 per kaliber

SA Trofeemeet kursus

R0

X

R0

R0

X

Instrukteurskursus

R0

X

R0

R0

X

Baanoffisierskursus

R0

X

R0

R0

X

Gevorderde Jagterstoekenning

R0

X

R0

R0

X

CHASA Toegewyde Sportskut Status jaarfooi

R150

X

R150

R150

R150

Trofee kompetisies

R0

X

R0

R0

X

Provinsiale en Nasionale Sportskiet Spanne

R0

X

R0

R0

X

Intertak Skietdae

R0

X

R0

R0

X

Tak Skietdae

R0

X

R0

R0

X

Honorus Signum Toekenning

R0

X

R0

R0

X

Alhoewel jy onmiddelik aanvaar word en ‘n faktuur sal kry vir betaling behou, hierdie vereniging die reg voor om jou lidmaatskap op te hef en jou fooie terug te betaal indien enige iets, binne 90 dae van datum van aansoek, gevind word wat jou lidmaatskap by hierdie organisasie negatief sou beinvloed.

NB: Alle persone wat suksesvol elektronies aansluit moet ‘n afskrif van hul ID dokument en ID foto oplaai. Bewys van residentiële adres moet ook onder UPLOAD D gelaai word.

Beroeps Jagters moet nadat hulle Affiliaat Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai: ‘n afskrif van geldige Beroepsjagterslisensie onder UPLOAD DOC’s. Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie lidmaarskap te verhoed.

Veldgidse moet nadat hulle Affiliaat Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai: ‘n afskrif van geldige Registrasie dokument van Departement Omgewingsake en Toerisme onder UPLOAD DOC’s. Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie lidmaarskap te verhoed.

Natuurbewaarders moet nadat hulle Affiliaat Lidmaatskapgekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai: ‘n afskrif van ‘n geldige Aanstellingssertifikaat of dokument vanaf die Departement waaronder hy/sy aangestel of werksaam is, onder UPLOAD DOC’s. Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie lidmaarskap te verhoed.

Erkenning van vorige status: Persone wat vanaf ‘n SAPD geakrediteerde Jagtersvereniging wat by die betrokke entiteit sy/haar status daar bekom het en in goeie stand die entiteit verlaat het, . Hierdie fooi sluit die uitreiking van die BJV sertifikaat vir spesifieke erkenning in.

Gaan na Toegewyde Status

Terug na Hoe Om Aan te Sluit

(JNR) Junior Lid
(JNR) Junior Lidmaatskap
Hierdie lidmaatskap is vir persone onder die ouderdom van 18 jaar.

Lid
Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging het nie self fisiese teenwoordigheid dwarsoor Suid Afria nie en kan dus nie op die grond almal diens in persoon nie, alhoewel ons selfs internasionale lede het.

Premium Lid
Premium Lidmaatskap
Hierdie lidmaatskap tipe is vir persone oor die ouderdom van 18 jaar.

Pare Lidmaatskap
Pare Lidmaatskap
Twee kan hierdie Lid Tipe kies om hul gesin by die Bosveld Jagters te Huisves.

Affiliaat Lid
Affiliaat Lidmaatskap
Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kolegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse.

(JNR) Junior Lid

(JNR) Junior Lidmaatskap

Hierdie lidmaatskap is vir persone onder die ouderdom van 18 jaar.

Lid

Lid

Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging het nie self fisiese teenwoordigheid dwarsoor Suid Afria nie en kan dus nie op die grond almal diens in persoon nie, alhoewel ons selfs internasionale lede het.

Premium Lid

Premium Lidmaatskap

Hierdie lidmaatskap tipe is vir persone oor die ouderdom van 18 jaar.

Pare Lidmaatskap

Pare Lidmaatskap

Twee kan hierdie Lid Tipe kies om hul gesin by die Bosveld Jagters te Huisves.

Affiliaat Lid

Affiliaat Lidmaatskap

Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kolegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse.