2025 – R300/J

Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse onder Artikel 16 van die Wet.

Bosveld Jagters erken hierdie beroep se opleiding en hierdie lede kan hul Toegewyde Jagter- en of Sportskietstatus bekom deur “Erkenning van vorige Opleiding” proses te volg sonder om die kursusse voluit mee te maak.

Hierdie vergunning is slegs vir aangestelde Natuurbewaarders.

Natuurbewaarders  moet nadat hullehierdie Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai:

  • ‘n Afskrif van ‘n geldige Aanstellingssertifikaat of dokument vanaf die Departement waaronder hy/sy aangestel of werksaam is, onder UPLOAD DOC‘s..

Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie vergunnings lidmaarskap te verhoed.

NB: Kies die AANLYN TAK vir hierdie Lid Tipe

.