2025 – R1200/j

Twee persone binne ‘n verhouding, oor die ouderdom van 18 jaar oud, kan hierdie Lid Tipe kies om hul gesin by die Bosveld Jagters te Huisves.

Met hierdie Lid Tipe geniet AL beide lede dieselfde voordele as die Premium Lede.

Hierdie kategorie geniet volle lede voordele insluitend maar nie beprek tot:

Gratis of afslag:

Amptelike vuurwapen endossemente

Skietbaan gebruik (waar van toepassing)

Hulp met herlaai van ammunisie

Kwalifiseer vir CHASA Provinsiale en Nasionale Sportskiet Kleure

Mag dien op Tak en Uitvoerende Bestuursvlakke

Kom in aanmerking vir enige BJV Erkenning, Prestasies, Kwalifikasies en Toekennings

Gerekenariseerde data profiel met geskiedenis van alle aktiwiteite en kwalifikasies

Elektroniese dokumente soos Lid Sertifikaat ensomeer

Formele opleiding in:

  • Toegewyde Sportskut
  • Toegewyde Jagter
  • CHASA Bekwaamheidsertifikaat
  • Gevorderde Jagter
  •  Instrukteur
  •  Baanoffisier
  •  SA Trofeemeter
  •  Spoorsny
  •  Boogjagter
  •  Handwapenjagter
  •  Voëljagter
  •  CHASA Bekwaamheid sertifikaat