Toegewyde Jagters Status FAR: 1800084 – Toegewyde Sportskiet Status FAR: 1300166


Wil jy graag jou Toegewyde Jagter Status of Toegewyde Sportskiet Status bekom?
 

Kliek op die skakel van die Tak van jou keuse of op Uitvoerend,  indien jy nog nie aan ‘n Tak behoort nie, vir al die inligting wat jy benodig os sluit as E-lid aan by ons Aanlyn tak vir 100% selfhelp diens.

Letaba Tak (Tzaneen en omgewing)

Pietersburg Tak (Polokwane en omgewing)

Kremetart Tak (Musina en omgewing)

Magaliesberg Tak (Pretoria en omgewing)

Soutpansberg (Louis Trichardt en omgewing)

Waterberg Tak (Nylstroom en omgewing)

Potgietersrus Tak (Potgietersrus omgewing)

Laeveld Tak (Nelspruit omgewing)

Bosveld Uitvoerend (E-Lede)