Is U seker van u keuse?

Maak seker van u keuse en vergelyk u voordele teenoor die Premium Lid.

As E-Lid het u geen gratis deelnemende voordele behalwe Toegewyde Jagterstatus nie.

Bosveld Jagters Toegewyde Sportskietstatus is binnekort beskikbaar

U sal ook NIE-LID fooie gehef word met skietdae of skietbaan fasiliteite en nie ingereken word vir amptelike deelname, erkenning, prestasies ensomeer nie

Indien u dus gereeld wil deelneem is dit dis finansieël beter om aan te sluit as ‘n Premium Lid.