Welkom by die Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging

Bosveld Jagters was genoop, na geografies verspreide lede uitbreiding sedert 1969, lede groepeer en dit het gelei tot takke se ontstaan.

Weens die groeiende behoefte van individue wat georganiseerd wil groepeer is besluit om die “Aanlyn Tak” te stig en vuurwapen geesdriftiges die geleentheid te gee om afsonderlik aan te sluit en die voordele van SAPS geakkrediteerde lidmaatskap te geniet met uitgebreide voordele ook an Toegewyde Jag en Sportskiet kwalifikasies en statusse.

Waar lede in ‘n bepaalde geografiese wil groepeer in takke van 150 lede plus, bied Bosveld Jagters ‘n platform, ondersteun deur ‘n bewese lede en aktiwiteit bestuurstelsel, om dit naatloos te doen. (Kontak die Uitvoerende Voorsitter gerus indien u sodanige behoefte het – Sien Uitvoerende Bestuursbesonderhede vir kontak detail)

Uitvoerend is derhalwe die Bestuursentum van Bosveld Jagters en huisves alle Aanlyn lede onder die E-Lid kategorie wat tans nie in hul onmiddelike omgewing beskik oor die nodige takstruktuur en/of skietbane en ander fasiliteite om hul passie vir die natuur, Jag en sportskiet uit te oefen nie.

Omgewing- en Natuurbewaring speel ‘n baie groot rol in ons visie en missie en derhalwe het ons ‘n vleuel wat hierdie aspek aanspreek. Tesame met Konfederasies soos CHASA (Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid Afrika) en SUCO (Sustainable Use Coalition), streef ons saam na die bewaring van ons plant en dierelewe.

SAPD Akkreditasie # Jag-1300084 & Sportskiet-1300166
By ons is jy nie net 'n nommer nie;
- BOSVELD JAGTERS het nege takke wat jou persoonlik diens

Bosveld Jagters Takke

Aanlyn Tak

E-Lede en Affiliaatlede inligiting Aanlyn@Bosveldjagters.co.za Aanlyn lede word geakkommodeer op 'n volle virtuele model en word slegs onderteun deur e-pos kommunkasie,

Laeveld Tak

Met groot opwinding en trots kondig die Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging die stigting van hul splinternuwe Laeveld-tak aan op 15 Januarie 2025. Hierdie historiese mylpaal is onlangs gevier tydens die amptelike opening by die pragtige
More

Pietersburg Tak

Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging is in Augustus 1969 gestig in Pietersburg. Daar het in daardie stadium geen takke bestaan nie. Dit kan beskou word as die ontstaan van Pietersburg tak. Die ledetal het gegroei
More

Magaliesberg Tak

Die Magaliesberg tak is gestig op 11 September 2003. Die aanvanklike rede vir die stig van die tak was om bestaande BJV lede wat na Gauteng verhuis het, te diens. Die tak het sederdien `n
More

Potgietersrus Tak

Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994.

Kremetart Tak

Kremetart tak is geleë in Musina op die Zimbabwe grenspos (Beitbrug) Musina is 'n klein plattelandse dorpie met baie aangename en vriendelike mense

Tak Hoedspruit

Hoespruit Tak is gestig op 6 Oktober 2021 te Die Ark, Guernsey, Hoedspruit om 14:00. Teenwoordig: André Le Grange - Uitvoerende Vise-President Hansie Botha - Uitvoerende Ondervoorsitter Philip Robinson - Letaba Tak Voorsitter Siegfried Osmers
More

Waterberg Tak

Waterberg was in werklikheid die eerste tak wat gestig was buite die Pietersburg grense waar die Pietersburg lede basies die Pietersburg tak gevorm het op 13 Februarie 1993. Weens die geografiese liggings van die eerste
More

Jongste nuus


Hou die gebeure ikone dop vir die jongste gebeure.

Toegewyde Jagter SAPS Akkreditasie
Jag Nommer: 1300084 Sportskiet Nommer: 1300166.


Annual Dinner Letaba 2023

Bosveld Jagters Letaba Branch by BJV skietbaan

303 Shooting Day

BJV Letaba 23 July 2022 at BJV Letaba Shooting Range in Tzaneen. Register Here DAY PROGRAM 07:00 - All Entries made after 12:00 on Friday 22 July 2022 at clubhouse on the day of the
More