Pietersburg Tak
Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging is in Augustus 1969 gestig in Pietersburg. Daar het in daardie stadium geen takke bestaan nie. Dit kan beskou word as die ontstaan van Pietersburg tak. Die ledetal het gegroei
More
Potgietersrus Tak
Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994.
Aanlyn Tak
E-Lede en Affiliaatlede inligiting Aanlyn@Bosveldjagters.co.za Aanlyn lede word geakkommodeer op 'n volle virtuele model en word slegs onderteun deur e-pos kommunkasie,
Kremetart Tak
Kremetart tak is geleë in Musina op die Zimbabwe grenspos (Beitbrug) Musina is 'n klein plattelandse dorpie met baie aangename en vriendelike mense
Uitvoerende Bestuur
Sedert die stigting van Waterberg tak gedurende 1993 was dit nodig om 'n oorkoepelende bestuursmeganisme te skep om lede in verskillende takke te ko-ordineer, veral gesien in die lig van vêdere takuitbreidings, Die vereniging het
More
Magaliesberg Tak
Die Magaliesberg tak is gestig op 11 September 2003. Die aanvanklike rede vir die stig van die tak was om bestaande BJV lede wat na Gauteng verhuis het, te diens. Die tak het sederdien `n
More
Waterberg Tak
Waterberg was in werklikheid die eerste tak wat gestig was buite die Pietersburg grense waar die Pietersburg lede basies die Pietersburg tak gevorm het op 13 Februarie 1993. Weens die geografiese liggings van die eerste
More
Laeveld Tak
Met groot opwinding en trots kondig die Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging die stigting van hul splinternuwe Laeveld-tak aan op 15 Januarie 2025. Hierdie historiese mylpaal is onlangs gevier tydens die amptelike opening by die pragtige
More
Letaba Tak
Letaba tak van BJV is op 3 Februarie 1994 gestig met 31 lede. Die tak toon ‘n bestendige groei sodat daar tans meer as 700 lede in die tak is, wat dit die grootste nie-winsgewende
More
Tak Hoedspruit
Hoespruit Tak is gestig op 6 Oktober 2021 te Die Ark, Guernsey, Hoedspruit om 14:00. Teenwoordig: André Le Grange - Uitvoerende Vise-President Hansie Botha - Uitvoerende Ondervoorsitter Philip Robinson - Letaba Tak Voorsitter Siegfried Osmers
More
Soutpansberg Tak
Soutpansberg tak is in Louis Trichard gestig gedurende Februarie 1996 en bedien die SPutpansberg gebied. Dis een van die groter takke en bied buitengewone diens aan hulle lede.