Waterberg Tak

Waterberg was in werklikheid die eerste tak wat gestig was buite die Pietersburg grense waar die Pietersburg lede basies die Pietersburg tak gevorm het op 13 Februarie 1993.

Weens die geografiese liggings van die eerste twee takke met daardie tydperk se vervoer middels en paaie tot lede se beskikking, was die stigiting van Portgiersrus tak die volgende logiese keuse.