Waterberg Tak
Waterberg was in werklikheid die eerste tak wat gestig was buite die Pietersburg grense waar die Pietersburg lede basies die Pietersburg tak gevorm het op 13 Februarie 1993.
Weens die geografiese liggings van die eerste twee takke met daardie tydperk se vervoer middels en paaie tot lede se beskikking, was die stigiting van Portgiersrus tak die volgende logiese keuse.
Potgietersrus Tak
Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994.
Tak Hoedspruit
Hoespruit Tak is gestig op 6 Oktober 2021 te Die Ark, Guernsey, Hoedspruit om 14:00.
Teenwoordig:
André Le Grange – Uitvoerende Vise-President
Hansie Botha – Uitvoerende Ondervoorsitter
Philip Robinson – Letaba Tak Voorsitter
Siegfried Osmers
Zandré Osmers
Louw Booysen
Baie geluk aan die nuwe Interum Bestuurslede:
Siegfried Osmers – Tak Voorsitter
JP van Wyk – Tak Ondervoorsitter
Louw Booysen – Tak Tesourier
Zandre Osmers – Tak Sekretaris